Kook Met Sewe Bestanddele (Softcover)Kook Met Sewe Bestanddele (Softcover)

Kalahari.netFREE delivery on orders over R375 otherwise delivery is R29.R114.75
Visit Store

NB! - Please confirm the retailer's price and product information prior to making your purchase. We cannot guarantee the price listed and do not assume any liability in any inaccuracy in the prices listed.

Description


Ideaal vir besige kokke! As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Dit bevat ekonomiese smulkos vir elke dag en vir spesiale geleenthede met een groot voordeel: die bestanddele is min, en die resepte vinnig en maklik om te maak. Die oorgrote meerderheid geregte word in 15-30 minute berei met sewe of minder bestanddele (sout, peper en water uitgesluit!). Talryke tydbesparende wenke verseker voorts dat besige ma's en kokke hul kosbare tyd ten beste benut.

Reviews

home | About Us | Retailers | Contact Us | Terms of Use | Press Room | Blog | Affiliates

[XHTML 1.0] [CSS]  © MyKindaPrices.co.za